Childhood Diseases

Question
Posted by: Jackie | 2012/03/14

Q.

Bors en blik voedings

Goeie naand, my baba sal vier maande oud wees wanneer ek april terug gaan werk toe. Ek begin nou deur die dag vir haar blikmelk gee, maar gee borsmelk in die oggend en die aand. Ek gee vir haar Nan h.a. Sy is gewoond aan die blikmelk, want soms het ek dit vir haar gegee as ek nie kan voed nie, maar sy het nou verskriklike huilbuie vanaf dinsdag. Kan die twee melke haar magie omkrap? Sy is koliek maar dit was regtig baie beter tot en met dinsdag. Ek het maandag begin met blik en borsmelk. Het dr vir my raad? Wil graag probeer borsvoed tot ten minste op ses maande.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat jou babatjie miskien besig is om met haar tandekry te begin. Sy is op baie goeie voedings en dit is onwaarskynlik dat sy so skielik sal begin met 'n probleem met haar voedings.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.