Childhood Diseases

Question
Posted by: LIZ | 2010-05-11

Q.

BORS EN BLIK MELK

HI DR. MY BABA IS 9 DAE OUD EN EK VOER HOM NAN MELK EN BORSVOED HOM. MET EEN VOEDING SAL EK HOM BORSMELK GEE EN DIE VOLGENDE NAN. MY DR HET AANBEVEEL EK DOEN DIT SO. HY SUKKEL VREESLIK MET KRAMPE. KAN DIT DIE FIET WEES DAT EK NIE NET EEN TIPE MELK GEE NIE? SAL DIT BETER WEES OM DALK NET TE BORSVOED? EK IS NET BANG HY KRY DALK NIE GENOEG MELK IN NET OP DIE BORS NIE. KAN N BABA OOR EET OF SAL HULLE OPHOU DRINK AS HULLE VOL IS? WAT KAN EK HOM GEE VIR DIE KRAMPE? JAMMER VIR SO BAIE VRAE, MAAR DIS MY EERSTE BABA EN EK LEER MAAR NOG. WAAR KAN EK N LYS KRY VAN WAT OM TE EET EN WAT NIE TERWYL MENS BORSVOED? BAIE DANKIE VIR U HULP. LIZ

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit sal beslis baie beter wees om jou baba net op te bors te voer. Dit is seker die fomule melk wat sy krampe veroorsaak. Jou baba sal elke keer drink tot dat hy vol raak en daarna sal hy weer slaap.Dit sal nie nodig wees om iets vir krampe te gee nie aangesien hierdie probleem hopelik sal verdwyn wanneer hy net borsvoed.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.