Childhood Diseases

Question
Posted by: Melanie | 2012/05/21

Q.

Bokmelk

My baba het van geboorte gesukkel met melk. Sy was al 2keer in die hospitaal opgeneem vir Diaree, agv die melk. Ons het lactogen, Nan HA, Infacare, en tot op ''n stadium beesmelk probeer maar niks het gewerk. Sy is nou op bokmelk (Blik formaat), en dit gaan goed. Baie mense se egter dat dit nie voldoen aan als wat sy moet inkry soos bv yster ens nie. Hulle meen ek moet vars bokmelk gebruik, maar ook die wat nie gepasteriseur is nie? Want daarin kry sy die nodige in, en so dan en wan ''n kiem, wat net voordelig kan wees?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Bokmelk is definitief nie voldoende as 'n babavoeding nie. Maar nadat jy baie voedings al probeer het,is dit die enigste voeding wat jou baba kan drink. Die poeier vorm is veiliger as vars bokmelk maar bevat veral te min foliensuur. Dit is nodig om elke dag ekstra vitamiene en yster te gee. Die beste sal wees om Vidaylin druppels elke dag vir jou baba te gee.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.