Childhood Diseases

Question
Posted by: Susan | 2012/10/01

Q.

Blou Bene

My kleindogter is nou 4jr haar bene van onder die knie bly blou,dit raak nie beter sy was in die hospitaal waar die pediater gese het dis niks,maar ek is bekommerd hoekom raak dit nie beter,haar ma was al aangegee vir kindermishandel,waar dit neg was.die kind sal nie rokkies kan dra want dit lyk lelik.Sal graag julle opinie wil hoor as julle foto''''s soek laat weet dan stuur ek vir julle
Baie dankie
Susan

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie klink soos kneusings op jou kleindogter se bene onder haar kniee. Hierdie soort kneusings kom baie dikwels voor in kinders van hierdie ouderdom, maar nog meer dikwels en veral onder seuns. Indien jou kleindogter nie baie aktief is nie en nie buite speel, klim en val nie is daar miskien 'n ander rede vir hierdie kneusplekke.In hierdie geval sal die beste wees om haar pediater te vra om vir haar weer te ondersoek en haar bloed te toets.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.