Childhood Diseases

Question
Posted by: JVR | 2013-02-16

Q.

Bloedgroep

Dr, ek wil graag my kinders se bloedgroep weet in geval van n noodgeval. Daar is al vir my gesè  dis nie belangrik om dit te weet want as hul eendag bloed nodig het sal die hospitaal hulle toets, maar ek wil graag vooraf weet. Hulle is nog altwee baie jonk, hoe toets hulle om te sien en is dit noodsaaklik?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is nie nodig om jou kinders se bloedgroep te toets nie. Indien dit eendag miskien nodig word sal hulle bloedgroep gou getoets word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.