Childhood Diseases

Question
Posted by: winnie | 2013-02-17

Q.

bloedaremmoede

ek wil net baie graag weet ons klein seun van 18 maande skree die helle nag en is in die dagis hy net so moeilike hulle het bloed getrek en gesien sy rooi bloedcelle is te klein hulle het vir hom yster aanfillings gegee wat kan mens nog vir hom gee om hom rustiger te maak geen pyn en koors goed help nie as hy so skree dan sê  hy eina seer wat kan ons nog doen baie dankie


Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek is byna seker dat jou kleinseun se gedrags probleem niks te doen het met bloedarmoede nie. Daar moet 'n ander rede wees wat hom pla. Dit is mislkien moontlik dat hy tans sukkel met sy kiestande. Dit is nodig dat hy deur 'n pediater ondersoek moet word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.