Childhood Diseases

Question
Posted by: tina | 2010/02/11

Q.

Bloed in stoelgang

Goeiedag Dokter,

My dogtertjie is 19mnde en het is van gister af koorsig. Vandag het sy begin braak en het diaree. Die peadiater se sy het die Schengela bakteriee wat blykbaar nou volop is. Ek het haar stoelgang getoets met die strokie en waarlik die geel blokkie het groen geraak.

Moet ek steeds haar stoelgang wegstuur of sal die Prozef antibiotika die probleem opklaar? Die pead het ook Clopamon-S voorgeskryf vir naarheid en Restore. Wat meer kan ek doen en moet ek bekommertd wees oor die bloed in die stoelgang? Kan dit nie ' n teken van iets meer ernstigs wees nie?

Baie dankie!!!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Shigella is 'n bakteriee of kiem wat presies hierdie soort siekte veroorsak wat 'disenterie' genoem word.Jou dogtertjie is op die regte behandeling vir hierdie siekte en behoort vinnig beter te word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.