Childhood Diseases

Question
Posted by: SJ | 2008/09/26

Q.

Blik Melk en Ouderdom

Goeie dag Prof

My dogtertjie is volgende maand 2 jaar oud. Sy is op NAN 3. Dit werk baie goed vir haar, ek het niks probleme daarmee nie. Haar eetlus is meestal goed. Sy weeg 16kg en is lank. Die dokter wat sy haar inentings kry se mens moet jou kind solank as moontlik op blik melk hou. Ek verstaan dit, want hulle kry nie al die vitam in soos wat hulle moet nie. Ek wil haar desember maand van die tietiebottel afhaal en van die doeke af.

Kan ek nog so jaar aan gaan met NAN 3 of moet ek vir haar iets anders gee?

Baie dankie vir u tyd

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is geen rede om met die NAN3 aan te gaan nie. Sy kan gewone volroom melk drink.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.