Childhood Diseases

Question
Posted by: Riana | 2012-08-06

Q.

Bleek

Hallo, ek wil graag uit vind - ons het ons seun (3jr) vroeer in die jaar by pediater gehad omrede hy bleek is en sy neus vinnig bloei. Hulle het bloed toetse laat neem, als was reg en net vroeë  tekens van yster tekort. Dr het aanbeveel dat ons hom n vitamiene aanvulling gee. Dit is nou 6mnde later en hy is nogsteeds bleek en sy neus bly bloederig. Wat kan ons meer doen of moet ons ''n ander vitamiene aanvulling kry? Verder is hy aktief en het ''n goeie eetlus.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die beste sal wees om die bloed toetse te herhaal. Indien alles nog normaal is moet hy daarna 'n ONK spesialis raadpleeg om uit te vind hoekom hy op hierdie ouderdom so dikwels sukkel met neusbloedings.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.