Childhood Diseases

Question
Posted by: Mariette | 2011/03/08

Q.

blaasinfeksie

Ons was die naweek by ''n warmwater bron en het daar geswem, ''n dag later het my 4 jarige dogterjie ernstige blaasinfeksie. Wat veroorsaak dit en hoe kan ek dit ''n volgende keer voorkom?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit kan wel die water in die warmwater bron wat die oorsaak is van jou dogter se blaasontesteking wees.Miskien is die water in die bron nie reg skoon gehou en dit is miskien nodig om die water beter te fltreer en behandel veral as baie mense daar swem. Die veiligste sal wees om hierdie waterbron te vermy.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.