Childhood Diseases

Question
Posted by: Colagirl | 2009/03/25

Q.

Blaasinfeksie

Hallo Dr,
My dogtertjie van 2jaar en 3 maande is nou van die dagdoek af al vir 2 maande en het 2 weke gelede blaasinfeksie gehad. Gister was sy weer huilerig en wil kort kort badkamer toe gaan. Ek het ' n uriene sampel laat toets en dit was mooi skoon. Sy het ook gese haar magie is seer. Kan dit wees dat sy dalk eerder haldlywig kan wees - en ook as gevolg daarvan kort, kort badkamer toe wil gaan. Haar stoelgang gister was baie min en nogal hard waar dit gewoonlik sag is. Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moontlik dat jou dogtertjie 'n probleem her met hardlywigheid, maar haar simptome is die van 'n blaasontsteking. Neem haar weer terug na haar dokter.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.