Childhood Diseases

Question
Posted by: Klara | 2010/06/22

Q.

Blaas infeksie

Hello Dokter,

My dogtertjie is 2 jaar oud en vanoggend kla sy dat haar blaas seer is. Hoe kan ek uitvind of sy blaas infeksie het en wat kan ek vir haar gee vir dit. Ek het nog nooit blaas infeksie gehad nie so ek weet nie waaroor dit gaan nie.

O ja, sy is op antibiotika en ek gee vir haar Reuteri druppels in.

Baie dankie.

Groete
Klara

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is nodig om jou baba se uriene te toets om uit te vind of sy werklik 'n blaas ontsteking het of nie. Die beste sal wees om haar dokter te vra om hierdie toets te doen. Dit is snaaks dat sy hierdie ontsteking ontwikkel het terwyl sy tans 'n antbiotika gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: mommy 2 | 2010/06/22

hi klara my dogtertjie is 4 jaar oud en het al hoeveel kere blaas infeksie gekry en van antibiotika.ek het maar dokter toe gegaan met haar en hy het vir haar ander antibiotika gegee.sterkte ek weet dat dit hulle kan siek en issiegrimmig maak.

Reply to mommy 2

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.