Childhood Diseases

Question
Posted by: Voorskoolse oderwyseres | 2012/03/27

Q.

BLAAS EN URINEWEG INFEKSIE

Ek bedryf ''n skooltjie, het tans 2, 3-jarige dogtertjies in die skooltjie wat gelyktydig urineweg infeksie het. Wil net uitvind wat is die moontlike oorsake van die infeksie, het badkamer higiene iets daarmee te doen en wat kan ''n mens doen om dit te voorkom. Soek inligting aangaande hierdie toestand sodat dit aan ouers deurgegee kan word.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Urineweg infeksie kom baie dikwels voor onder feral dogtertjies van hierdie ouderdom. Die rede vir enige spesifieke episode van infeksie is nie altyd die selfde in elke kind nie. Wat belangrik is is dat kinders genoeg water drink en dat hulled nie bubble baths gebruik nie. Dit help ook dat hulle katoen onderklere dra.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2014/06/06

Baie dankie. Dit laat jou as mamma nogal kommer. Se my gou wat is die simptome van die Ureine weg infeksie. Want my dogtertjie van 5jr en 7md kla van erge maagpyn, maar dit net in die middernagtelike ure. Deur die dag is sy honderd persent. Sy was op antibiotika gewees, maar nou wil die dokter haar na 'n uroloog toe verwys. Ek wil nie teen die dokter se woord gaan nie, maar voel net ek kan nie my dogtertjie op daai ouderdom deur so iets sit nie. Is daar nie ander manier hoe mens die Infeskie kan takel nie. Kan ons nie gaan vir sonar om so te sien nie. Groot asseblief. baie dankie

Reply to Anonymous

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.