Childhood Diseases

Question
Posted by: Liezel | 2010/12/22

Q.

Bipolar Pa

Ek wil net weet of jy enigsens bewus is van negatiewe gevolge wat op die fetus / baba kan inwerk as die Pa van die baba ''n geruime tyd al redelik baie medikasie gebruik vir bipolere gemoedsversteuring?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is 'n baie goeie vraag.Daar bestaan geen twyfel dat alkohol,sigaret rook, sekere middels en dwelms die kwaliteit van 'n man se sperm kan beinvloed en dus 'n uitwerking op die fetus het.Ongelukkig is daar byna geen inligting of die middels wat gewoonlik vir die behandeling van bipoler gebruik word enige newe effekte op die man se sperm het.Dit lyk wel asof die veiligste keuse vir die man is om indien moontlik,hierdie middels vir die nodige tydperk te vermy.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.