Childhood Diseases

Question
Posted by: Kara | 2012/07/03

Q.

biltong ens

Hi dr, my dogtertjie is nou net oor n jaar oud. Ek het net gewonder wanneer is dit veilig om vir haar biltong en droewors te gee? En dan gee ek nogsteeds vir haar woolies se volroom baba jogurt. Wanneer is die beste tyd om haar op gewone lae vet weergawes te sit soos wat ons eet of bly die volroom nog beter vir haar?

baie dankie!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba kan op 'n stukkie biltong kou maar dit is altyd nodig om haar goed dop te hou terwyl sy dit eet weens die gevaar dat sy moontlik kan verstik.Dit is nie 'n goeie idee om vir haar droeewors te gee wat baie vetterig is. Sy moet tans net volroom jogurt te eet tot dat sy minstens 2 jaar oud is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.