Childhood Diseases

Question
Posted by: Newmommy | 2010-03-19

Q.

Bevogtigings room vir baba

Hi, My 7 maande oue babe kry gereeld hitte knoppies agter op sy nekkie en nou kry hy dit al onder sy arms (in die armpits). My pediater het gese ek moet n goeie bevogtings roompie kry. Is daar ''n spesifieke een wat jy sal aanbeveel? Daar is so baie op die mark? Ek weet nie watter een om te kry nie. Help asb.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Vir babas met 'n hitte uitslag is dit belangrik om 'n bevogtigings room te gebruik wat nie te olierig is nie. Probeer in die eerste plek 'n baba 'aqueous cream' Indien dit nie help nie, sal Epimax room die volgende keuse wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: R | 2010-03-23

Ek het baie goeie resultate met Epimax gehad.

Reply to R

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.