Childhood Diseases

Question
Posted by: S | 2010-05-17

Q.

Betanoid vir 6maande voorgeskryf

my seuntjie het in januarie 2 geword. hy sukkel vreeslik met sinus. Nou het die dokter vir hom betanoid vir 6 maande voorgeskryf. Hoe veilig is dit vir langtermyn gebruik?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Moet asb nie hierdie medisyne vir jou seuntjie vir 6 maande gee nie. Betanoid is 'n baie sterk kortisoon medisyne met 'n baie lang aksie. Indien jou seuntjie dit elke dag vir 6 maande neem sal hy baie newe effekte ontwikkel insl ophou om te groei en hy sal baie opswel. Ek sal aanraai dat jou seuntjie 'n tweede opinie nodig het. In elk geval is die sinuse baie klein of heeltemal afwesig in kinders van 2 jaar.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.