Childhood Diseases

Question
Posted by: Karla | 2010-10-05

Q.

Betanoid Stroop

Hello Dokter,

1. Waarvoor word Betanoid Stroop voorgeskryf vir kinders tussen 2-5?

2. Wat is die nadele en voordele?

Groete
Karla

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is 'n baie goeie vraag maar dit ontmoontlik om dit kortliks te beantwoord. Betanoid [betametasoon] is 'n baie sterk kortisoon en is daar is eintlik baie min redes om so 'n sterk en lang deurende kortisoon vir kinders voor te skryf nie. Daar is kortisoon strope soos Prelone en Preflam beskikbaar wat vir 'n korter tyd in die ligaam aktief is wat baie veiliger is vir kinders. Die ergste newe effekte van 'n kortisoon soos betametasoon is groei vertraaging en ook 'n nadekige effek op die byniere van die kind.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.