Childhood Diseases

Question
Posted by: Wonder | 2009/02/13

Q.

Besny of nie

Hi Doc,

my seuntjie is 3 jaar oud, nou die aand toe ek hom bad sien ek dat sy penis se voorvelletjie glad nie oor sy penis kan beweeg nie. Dit is nou net ' n klein opening waardeur die piepie kom. Moet ek hom nou besny of gaan dit vanself regkom?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is geen rede vir hierdie operasie nie aangesien hy geen probleme het met urinering.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: Anon | 2009/03/12

' n besnyde piepie lyk baie beter en daar is geen probleme nie. My seuntjie is besny soos sy pa. Ek sal nooit met ' n onbesnyde man wees nie. My boetie het net probleme gehaad totdat hy besny moes word. Ek het gekyk wat hierdie No-Circ mense van praat en ek stem glad nie saam nie. Hulle weet niks van besnydenis nie. " n pielvel is nie sonder probleme nie. Ek is baie bly my seuntjie is besny en sal dit weer oor doen. Sy lewe sal baie beter wees omdat dit gedoen is.

Reply to Anon
Posted by: chans | 2009/02/20

my seuns 3 en 6 maak hulle sin mooi skoon. my jonkste trek die velletjie al self terug van die ouderdom van 2 al. en hulle is mooi geleer om net water te gebruik en mooi skoon te maak en te was en toe te maak. en o ja niks vuil hande moet daar gebruik word nie anders " gaan dit af val" 

Reply to chans
Posted by: NOCIRC-SA | 2009/02/13

Hi,

Jou seun se voorvel is heeltemal normaal.

Wanneer ' n seun gebore word is die voorvel en peniskop aan mekaar verbind (amper soon ' n baba hondjie se ooe). Soos wat u seun ouer word sal die twee van mekaar skei. Dit kan tot 15 yaar neem vir die skeiding on vanself plaas te neem, maar normaalweg tussen ouderdom 5 en 10.

Moet in tussen tyd nie self probeer om ' n skyding te bewerk deur die velletjie terug te trek nie. Dit kan die penis en voorhuid beskadig.

Daar is meer inligting hieroor te bekom te NOCIRC-SA.

Reply to NOCIRC-SA

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.