Childhood Diseases

Question
Posted by: Monique | 2012/03/31

Q.

Bene

Ek het 2-jarige dogtertjie en sy het klein bietjie gespring op springkasteel (6 springe) en toe sy afklim was dit asof haar beentjies veral die linkerbeen onder haar meegee, dan loop sy weer normaal en dan gee dit weer mee. Sy is oor die algemeen baie aktief.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek hoop dat jou dogtertjie nou weer heeltemal normaal stap. Ek vermoed dat sy gedink of gevoel het dat sy nog op die jumping castle was nadat sy klaar opgehou het met spring en afgeklim het.Sy was seker geneig om vir 'n kort tydperk haar balans te verloor en dus so begin stap het. Hopelik is alles nou weer reg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Monique | 2012/04/02

Dankie, alles is nou reg, maar mens is geneig om groot te skrik, seker maar soos wat mens van tred mill afklim.

Reply to Monique

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.