Childhood Diseases

Question
Posted by: Danieline | 2010/05/05

Q.

Bekommerd oor eetgewoontes

My 5jarige eet slegs 2minute noodles/konfyt toebroodjie
en heeldag pap (Weetbix - sommer droog ook)

Verset om enige iets anders te eet - as sy wel groente inkry is dit tot 4-5lepels vol wat ek haar moet voer

Geen snoepery en speeltyd/televisie kyk is ingekort, maar dit help net niks
Die Vitamins help ook nie, sy eet dit agter die lekker aan

Is daar ''n supplement - melkskommel of eetlusstropie of enige ander voorstelle

Ek is raadop

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Probeer Longifene Stroop.Daar is beslis 'n probleem met jou dogtertjie se dieet. Indien sy nie verbeter nie sal dit nodig wees om 'n dieetkundige te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.