Childhood Diseases

Question
Posted by: Karools | 2010-05-06

Q.

Bekommerd dat baba bors sal " verwerp" 

Dok my baba is amper 4 mnde oud en drink net borsmelk. Ek wil nou begin om vir hom melk uit die bottel te gee, maar is bang hy gaan die bors " verwerp" ? Wat is die kans dat hy die bors gaan weier en slegs dan wil bottel drink? Wil graag aangaan met die borsvoeding tot 6 mnde, maar kan nie by elke voeding wees nie?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba sal aanhou om van die bors te drink en sal ook minstens een keer per dag sy bottel drink. Die kanse dat hy die bors sal verwerp is skraal.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Racoon | 2010-05-07

Hoe gouer jy met die bottel begin hoe beter want die kans dat jou baba die bottel sal verwerp raak groter met hoe ouer hy word. Seuntjies verwerp omtrent nooit die bors nie...seker maar ingebore   )

Reply to Racoon

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.