Childhood Diseases

Question
Posted by: mom | 2012-06-27

Q.

Bekommerd

Ek is bekommerd oor my 2 jr seun se spraak. Hy se al baie woorde en gebruik twee woorde bymekaar bv kyk daar maar 90% van sy spraak nog nie verstaanbaar nie. hy verstaan baie goed en kan tel op die papier gooi in die asblik takies uitrig. Is ons net oorhastig of moet ons daarna laat kyk

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie soort spraak probleem kom baie dikwels voor onder kinders van die ouderdom veral seuns.Ek neem aan dat jy seker is dat hy goed kan hoor. Hopelik sal jou seuntje se spraak ontwikkeling goed vorder oor die volgende 12 maande.Indien hy op 3 jaar ouderdom nog sukkel met sy spraak sal dit nodig wees om 'n spraakterapeut te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Lu | 2012-06-27

Jou seun klink heel normaal, moet nie hom druk nie, alle kinders leer op hulle eie tyd. Praat net baie met hom en as hy ''n woord nie duidelik uitspreek nie maar jy verstaan wat hy se dan sy jy net die woord vir hom so 2 of 3 keer na mekaar sodat hy kan hoor hoe moet dit klink.

Reply to Lu

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.