Childhood Diseases

Question
Posted by: BETSIE | 2011/02/26

Q.

BEKOMMERD

MY VRIENDIN SE SEUNTJIE IS 15MAANDE OUD SY TANDJIE LYK SO OF DIT WEGGEVREET EN VERBROKKEL WAT KAN DIE OORSAAK WEES EN MOET SY MEDIESE ADVIES GAAN KRY OOR DIE PROBLEEM?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is verskillende redes waarom 'n kind se tande so maklik verrot en verkrummel. Tande kan verrot as gevolg as gevolg van te veel suiker en vrugte sappe in die baba se dieet.'n Ander rede is miskien te veel natuurlike flouried in die plaaslike water [in sekere dele van die Noord-Kaap] Die beste sal wees om 'n tandarts te raadplleg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.