Childhood Diseases

Question
Posted by: Pam | 2009/07/28

Q.

Bekommerd

Hi Doc, weet nie of moet bekommerd wees nie. My 5 jarige seuntjie sê  die afgelope 2 tot 3 weke kort-kort vir my dat alles vir hom ver lyk. Ek sal bv. met hom praat dan steek hy sy handtjie uit na my en sê  ek lyk so ver of as hy tv kyk vir my sê  hoekom lyk die tv so ver.

Is dit een of ander simptoom van iets of wat kan dit wees?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek is ook 'n bietjie bekommerd oor jou seuntjie se simptome. Miskien is dit net as gevolg van 'n probleem met sy oe maar daar mag miskien 'n ander rede wees vir sy klagte. Die beste sal wees om sy pediater so gou soos moontlik te raadpleeg in die verband.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.