Childhood Diseases

Question
Posted by: Anje | 2010/11/11

Q.

Beentjies

My dogtertjie is volgende week 18maande. Sy het so week terug eers op haar eie begin loop (het lank gestaan en aan goed vasgehou). Sy waggel behoorlik soos ''n eendjie en gister toe ek haar beentjies langs mekaar hou, toe sien ek dat die een amper 1cm korter is as ander een.
Wat kan in so geval gedoen word? Sal dit ooit kan regkom?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is uiters belangrik om seker te maak of jou dogtertjie se een been korter is as die ander een. Sy het miskien 'n probleem met die naam 'congenital dislocation of the hip'. Sy moet eers deur haar pediater ondersoek word en indien nodig sal sy na 'n ortopediese spesialis verwys word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.