Childhood Diseases

Question
Posted by: LM DU PLESSIS | 2010-07-27

Q.

Beenpyne of " Tantrums" 

2 jaar seuntjie - reflaks operasie op 6 maande - 8 x gehospitaliseer met longontsteking 14 dae gelede mangels, adenoids &  grommets - met slaaptyd skop die beentjies geweldig - as daar aan gevat word - huil histeries -
Hoe kan ons weet of dit regtig beenpyne is of net ''n slaaptyd-tantrum asb?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat jou seuntjie se probleem as gevolg van die menige kere hy al gehospitaliseer is. Hy is seker bekommerd dat hy weer in die hospiaatal sal beland.Hierdie is 'n vorm van skeidingsangs.Dit is nodig om baie geduldig te wees en vir hom te lees of sagte musiek te speel wanneer hy moet gaan slaap. Sy kamer moet rustig wees en dit sal help om 'n nagliggie te gebruik.Met tyd sal hy ophou met hierdie vorm van tantrum.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.