Childhood Diseases

Question
Posted by: marelize | 2011/02/21

Q.

been pyne

my kind is 3 jaar en kla verskriklik oor haar bene wat pyn het al alles probeer.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie soort pyne is gewoonlik as gevolg van 'groei pyne' veral as daar geen tekens van enige swelsel van die litte van haar bene is nie en dat sy nie koorsig is nie. Groei pyne kom gewoonlik in die nag voor.Wat my hier pla is dat melding maak dat jy al alles probeer het. Gewoonlik word groei pyne met Panado behandel.Indien hierdie soort behandeling geen verskil maak nie, sal dit beter wees om haar pediater te vra om vir jou dogtertjie te ondersoek om seker te maak dat daar nie 'n ander diagnose hier is nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.