Childhood Diseases

Question
Posted by: svw | 2010-04-19

Q.

bednatmaak

hi daar dr.
My dogterjie is al van 20 maande ge pottie train. Dra glad nie doek nie ook nie in die nag nie. Dit het baie goed gegaan vir seker 7 maande tot onglangs wat sy nou weer glipsies in die nag het. Niks het in ons huis omstandighede verander nie asook in haar kleuterskool nie. Ek maak tot seker dat sy na 6 in die aand niks meer drink nie en nogsteeds pieps sy in haar bed.Ek weet nie wat is die probleem nie en of dit dalk ''n fase is..... Sy was op ''n staduim so goed dat sy my kom wakker maak het in die nag om te gaan pieps maar vir die afgelope 2 weke pieps sy in haar bed. Is dit normaal of is daar erens ''n probleem? Byvoorbaart dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie soort skielike glips kom baie dikwels voor en is gewoonlik net 'n tydelike probleem. Sy sal weer die gewone soort Pampers of 'pullups' moet gebruik wanneer sy in die aand gaan slaap.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2016-02-11

Results on "Goeie dag, Ons seuntjie is nou 5, hy is al van 22 maande af van die doek af. Het nog nooit van hy van die doek af is enige "glipsies" gehad nie, maar nou dat hy skool toe is - in Gr R, het hy reeds 2 aande al die bed nat gemaak. Hy het nog altyd by my tuis gebly en geleer. Wat kan die oorsaak wees daarvan? Kan u my asb help? Baie dankie"

Reply to Anonymous

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.