Childhood Diseases

Question
Posted by: winnie | 2011/02/24

Q.

balans

da sê  dokter my klein kind is 1 jaar 3 weke oud sy het op 11 maande begin loop maar toe val sy . toe is sy bang om te loop sy begin nou weer loop maar sy is baie van balans af party dae meer as ander dae kan dit haar ore wees sy het op vier maande pyppies in altwee haar ore gekry maar daar is nou net in die een oor nog een baie dankie groete winnie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Moenie bekommerd wees nie, jou baba kleinkind is nog besig om te leer hoe om te stap. Die meeste kinders begin eers op 13 maande om te begin stap. Sy behoort een van die dae mooi reg te stap.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.