Childhood Diseases

Question
Posted by: SC | 2009-11-24

Q.

Bakbeentjies

Middag Dr
Ek wil net weet of ek rede het tot kommer, my seuntjie is nou 14maande oud en het redelik vroeg begin loop voor hy ' n jaar oud was. Die probleem is sy beentjies is baie bak en met dit loop die voetjies " binne"  toe, is dit net die doek wat dit veroorsaak of is dit iets anders of is dit maar net bak beentjies?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba seuntjie se bakbeentjies mag net 'n tydelike probleem wees, maar dit is belangrik om seker te maak dat hy nie 'n siekte met die naam 'Rickets' het as gevolg van 'n moontlike tekort aan vitamiene D. Hy moet deur sy pediater ondersoek word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.