Childhood Diseases

Question
Posted by: Manie | 2009/02/07

Q.

Bak ore

Wat is die beste ouderdom om bak ore te herstel? Wat is die suksessyfer van sulke operasies?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die beste ouderdom is op 5 jaar. Die operasie is baie suksesvol.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Liza Marais-vlok | 2014/03/02

Daar is n nuwe prosedure nou beskikbaar, ontwikkel by die Royal Free Hopitaal in London deur n plastiese chirurg. Dit staan bekend as Earfold. ,n Klein titanium knip word tussen die kraakbeen en vel geplaas. Die prosedure neem 15 minute , met onmiddelike resultate en geen verbande, alles onder plaaslike verdowing. Die pasiente beskryf dit makliker as n besoek aan die Tandarts. In brittanje Plaas ons dit vanaf 7 jarige ouderdom. Lipoplastyinternational.com bring Earfold volgende week 10/3/2014 na SuidAfrika!

Reply to Liza Marais-vlok

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.