Childhood Diseases

Question
Posted by: Yolande van Zyl | 2010-10-11

Q.

baby with sleeping problem

hallo Dokter, ek hoop u kan help, my dogtertjie is 15 maande oud, ek het haar geleer om self aan die slaap te raak in die aand, dit het goed gegaan vir baie lank, syt gebad, bietjie gespeel en dan het ek haar kamer toe gevat in haar kot gesit en nighty-night gesê  en sy was tevrede. Nou is dit egter ''n heel ander storie, as ek vir haar sê  sy moet gaan slaap dan begin sy al te huil, sy huil so dat sy begin opbring. Wat kan dit wees, ek is baie bekommerd.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moeilik om seker te wees oor die rede dat jou dogtertjie se slaap patroon onlangs skielik verander het. Moontlike redes is tandekry veral haar kies tande. 'n Ander moonlike rede is miskien tydelike nagmerries.Dit sal help om vir haar te lees net voor sy gaan slaap en ook miskien 'n nagliggie in haar kamer te gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Tanya | 2010-10-12

Die nagliggie werk noggal goed, my dogter is 5 jaar oud en slaap steeds met ''n nagliggie aan om seker te maak daar kom nie monster in haar kamer nie.

Reply to Tanya

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.