Childhood Diseases

Question
Posted by: HEIDI RHEEDER | 2011-02-11

Q.

baby 2 weeks old

wat om te doen as baba nie wil slaap.doek is vervang, melk gedrink en winde uit.geen koors. net onrustig en huil

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar moet erens 'n probleem wees wat jou pasgebore babtjie wakker hou. Word jou babatjie geborsvoed? Miskien het hy/sy 'n probleem met refluks of miskien is daar 'n laktose intoleransie probleem.Dit is selde dat so 'n jong babatjie nie wil of kan slaap nie. Die beste sal wees om of 'n baba kliniek bytewoon of 'n pediater te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Vicky | 2011-02-11

Hi,
My kleinkind is op Infasoy en sy magie werk baie en hy is altyd honger. Hy drink al 90ml op ''n slag en dan is hy nog steeds honger. Het baie krampies op sy maag. Is die melk voldoende en reg vir hom.

Dankie

Reply to Vicky

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.