Childhood Diseases

Question
Posted by: SUSAN | 2010-02-16

Q.

baba voeding

' n baba van 9 maande wil geen vaste kos inmeem nie, sy verloor nie gewig maar tel nie op weeg 6kg

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die gemiddelde gewig vir 'n baba meisietjie van 9 maande is 8.3kg.Ek is bekommerd oor jou baba se gewig wat beslis baie, baie laag is vir haar ouderdom. Die beste sal wees om haar pediater te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Jackie | 2010-05-24

Ek wil net uitvind van wanneer af kan mens n baba begin kossies gee? Enkan daar iets gebeer as mens tevroeg begin!

Reply to Jackie
Posted by: susan | 2010-02-18

Dit is nie my baba nie maar die van ' n vriendin, sy woon in ' n township waar daar nie veel aandag by die kliniek gee word
aan haar bekommernis nie. Om dinge te vererger het sy nie medies nie sy drink huidig per 50ml per dag

Reply to susan

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.