Childhood Diseases

Question
Posted by: Susan | 2011/03/02

Q.

Baba van 8mnde en sy slaap roetine

My seuntjie slaap goed deur die dag en selfs in die nag, Maar slaap net as hy ''n bottel in die mond het. Nie noodwendig dat hy die bottel drink nie, maar sodra die bottel uitval is hy wakker. Dit beteken dat ek in die nag tot elke halfuur met hom besig is en net die bottel weer in sy mond sit. Hy word nie regtig wakker nie. Hy drink glad nie dummy nie en slaap in sy eie kot in ons kamer, maar ek kan nie so aangaan nie. ek kry nie genoeg slaap nie en is beslis nie ''n voorstaander van " cry it out"  sleep training nie. Raad asseblief!!!! Hy eet nie so goed soos sy boetie geeet het op 8maande nie, maar ons werk nou ook daaraan.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

In elk geval word die 'contolled crying' metode nie gebruik vir kinders van 8 maande nie.Miskien sal dit wel help om 'n dummy vir hom te gebruik aangesien hy so gewoond is om aan iets te suig voordat hy aan die slaap sal raak.Ek hoop dat een van ons forum lede goeie raad sal he met hierdie vraag.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.