Childhood Diseases

Question
Posted by: marina | 2012-11-19

Q.

Baba van 7mde koors en borsie

Hi Prof,

Ek wil graag uitvind my baba is 7mde hy het ''n borsie was bietjie huig en sluim het, as hy hoes kan jy sien die sluim kom uit want dit maak hom naar. Daarby het hy net party dae effe hoe koors maar dan gee ek Nerofen dan is dit weg en dan net dan en wan sal hy bietjie opgooi. Ek stoom hom ook, wat kan dit wees want dr gee antibotika maar net as jy dink dit is nou reg is die borsie weer nie lekker nie en dan het hy ook ''n loopneus, kan dit tande wees, hy het nog niks tande nie, oja en die laaste drie dae het hy doeke wat verskriklik aaklik is.

Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba se siekte is nie as gevolg van tandekry nie. Hy het beslis weer 'n virus ontsteking van sy bors. Hierdie soort ontsteking word baie dikwels deur 'n RS virus ontsteking veroorsaak.Indien jou baba 'n creche bywoon is dit die rede dat hy so dikwels siek word. Dit is belangrik om sy neusie mooi oop te hou deur om soutwater druppels te gebruik. Salex neusdruppels behoort baie te help.Dit sal ook help om aan te hou om hom te stoom. Indien hy sukkel om te slaap of nie wil drink nie sal dit nodig wees om sy dokter weer te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.