Childhood Diseases

Question
Posted by: Charlene | 2010/03/02

Q.

Baba van 6 maande huil haarself wakker in die aande

My baba het al van 4 maande af deur geslaap. Sy is nou 6 maande, sit al regop en loop ''n storm deur die huis met haar loopring. Deesdae, as sy slaap, huil sy haarself wakker in die aande en is baie knieserig. Is dit omdat sy begin tande dalk sny of is dit as gevolg van die " growth spurts"  waardeur sy gaan? Indien daar enige raad is om haar weer gemaklik en weer te laat deur slaap, sal ek dit baie waardeer!!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek is byna seker dat jou baba se huidige slaap probleem as gevolg van haar tandekry is. Gebruik Pansoral gel voor sy in aan gaan slaap.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.