Childhood Diseases

Question
Posted by: Ronel | 2012-04-11

Q.

Baba trek agteroor

My kleindogter 3 maande trek vreeslik agteroor, die rugie stokstyf en die koppie ateroor. Sy huil nie as sy dit doen nie, kan dit winde of krampe wees? en wat kan ons vir haar gee daarvoor? Ons gee tans Telament se krampwater voor sy bottel drink.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie simptome is tipies van koliek behalwe dat jou baba kleindogter nie huil nie.Dit sal help om haar formule te verander na Novalac AC.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: charmaine | 2012-04-11

Halo, gooi sy haar melkies op? As sy doen kan dit reflux wees. My seuntjie het dit ook gedoen hyt silent reflux.

Reply to charmaine

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.