Childhood Diseases

Question
Posted by: Linda | 2009/02/02

Q.

baba suur

Ek sien die produkte in die apteke vir baba suur. Hoe weet jy jou baba het suur, en hoe moet die produkte geneem word? My baba is 10 weke oud en is op S26. Sy kry gereeld maag krampe veral in die nag.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie maag krampe is seker 'n teken van baba koliek wat baie dikwels voorkom. Die krampe is nie as gevolg van 'suur' nie. Probeer een van die koliek middels en sien of dit vir jou baba verligting gee. Praat met jou apteker oor die beste behandeling vir jou baba.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.