Childhood Diseases

Question
Posted by: Rae | 2012-05-02

Q.

Baba slaap sleg

My seuntjie is 6 maande oud en vir die afgelope 2 maande slaap hy vreeslik sleg in die nag. Hy het voorheen gemiddeld 6 ure aaneen geslaap, maar is deesdae elke uur wakker! Ek borsvoed hom en hy slaap dan verder. Ek gee hom 2 keer n dag vaste kos, borsvoed gereeld en hy kry genoeg slaap gedurende die dag. Kan dit tande wees wat hom pla of kan hy steeds honger wees? Dalk skeidingsangs? Ek kan nie verstaan hoekom sy slaappatroon so handomkeer verander het nie. Help asb!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Babas begin gewoonlik op 4 maande met die eersts tekens dat hulle begin met tandekry. Die eerste tande verskyn gewoonlik op 6 maande. Daar bestaan geen ander redes wat jou baba se slaap patroon so sal ontstel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: yolandy | 2012-07-26

my baba is ses maande en eet baie sleg. hy maak homself naar as hy gevoer word. wat anders kan ek doen?

Reply to yolandy
Posted by: yolandy | 2012-07-26

my baba is ses maande oud en sukkel om te eet. hy maak homself naar as dit kom by baba kossies.

Reply to yolandy
Posted by: yolandy | 2012-07-26

my baba is ses maande en wil nie eet nie, maak homself naar as jy hom voer. wat kan ek doen.

Reply to yolandy

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.