Childhood Diseases

Question
Posted by: Tania | 2010-11-25

Q.

Baba se asem

Hallo Dr.

My kleintjie se asem ruik nie baie lekker nie, natuurlik veral as hy siek is, is dit erger. Hy het nou begin oorslaan na boksiemelk en ons kos wat ons eet, hy is nou al amper 13 maande oud, maar dit het nie veel verander nie. Hy het S26 melk en Purity kosse en vrugte en Cerelac pap geeet voor dit, maar ek kan nie dink dat dit enige van daardie kan wees nie.
Wat kan die rede wees? En moet ek iets doen?
Hy ruik nie lekker nie, dan kom jy agter dis eintlik sy asem.

Dankie

Tania

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is veral ongewoond dat kinders van hierdie ouderdom slegte asem het. Ek vermoed dat jou baba miskien 'n mangelonsteking probleem het. Die beste sal wees om sy dokter te raadpleeg.Die langlewe boksiemelk word nie aanbeveel nie. Gebruik liewers gewone volroom melk.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.