Childhood Diseases

Question
Posted by: Alice | 2012-01-11

Q.

baba nagmerries

My baba is amper 18 maande oud. Van haar eerste week af het sy geluidjies in haar slaap gemaak asof sy droom.
Later het sy begin huil in haar slaap.
Soms raak die huil so eg dat ons sukkel om haar wakker te kry. Sy gooi haar lyfie agteroor en skree sonder om wakker te word.
Die laaste 4-6 weke roep sy gereeld " myne"  in haar slaap.

Wanneer moet ek bekommerd raak oor haar nagmerries?

Bedags is sy n rustige dogtertjie en huil byna nooit. Sy lag baie.
Sy is in n kleuterskool, maar bly gewillig daar elke oggend.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie probleem van nagmerries kom baie dikwels voor onder kinders van hierdie ouderdom.Gewoonlik bestaan daar geen rede vir die nagmerries nie. Gelukkig sal jou dogtertjie hierdie probleem met tyd ontgroei.Indien sy miskien wakker skrik na 'n nagmerrie kan jy na haar kamer gaan om haar net gerus te stel en daarna weer haar kamer te verlaat.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.