Childhood Diseases

Question
Posted by: Carla | 2010-11-12

Q.

Baba masels weer

Dokter, net ''n verdere vragie oor die baba masels. My 1 jarige seuntjie was in aanraking met baba masels laas Saterdag. Sy koors het nou Woensdag aand begin. Dit is baie hoog - 39.6. Ek probeer alles om dit laag te hou. My vraag is nou: Hy is nou al 2 weke verkoue. Sy neusie loop en hy hoes baie. Hy het gisteraand sy melk opgegooi van al die hoes. Moet ek hom nie maar dokter toe vat nie, want nou-nou het hy keel infeksie of iets, want ek kan sien dis seer as hy baie hoes. Maar nou-nou is dit net van die baba masels?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moontlik dat jou baba seuntjie 'n ander onsteking het veral 'n mangel onsteking. Dit is nodig dat sy dokter hom moet ondersoek en 'n diagnose maak van die oorsaak van sy siekte en koors.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: audrey | 2011-01-31

mag n baba bad as hy baba masels het?

Reply to audrey

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.