Childhood Diseases

Question
Posted by: Carla | 2010/11/11

Q.

Baba masels

Is baba masels nog aansteeklik wanneer die uitslag begin het en die koors weg is? My seuntjie was in aanraking met ''n babatjie wat baba masels het. Hy het egter ook ''n slegte verkoue en het gisteraand met koors begin. Iemand het gesê  dis nie goed as hulle baba masels het en hoes saam met dit nie. Is dit so en wat moet ek doen?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Baba masels is nog aansteeklik wanneer die uitslag verskyn. Dit is nie waar dat 'n kind met baba masels sieker of erger kan wees indien die kind ook hoes.Behandel jou seuntjie se verkoue met Salex druppels om sy neus mooi oop te hou en Panado indien hy koors het.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.