Childhood Diseases

Question
Posted by: Hennie | 2012/08/13

Q.

Baba kreun en steun en trek bene op

Hallo, Ek vra advies asb. Ons seuntjie is nou 16 maande. Hy kry episodes wanneer hy na sy maag gryp, sy bene vreeslike beweeg en op trek, en hy steun en kreun. Dit is amper soos ''n aanval. Wanneer ons dan sy maag vryf dan wil hy nie he ons moet die magie los nie. Maar hy huil gewoonlik nie met die episode nie behalwe as ons hom wil neersit. Sy stoelgang is gereeld en sag en hy het ook nooit werklik koliek gehad nie. Wat kan dit wees en wat kan ons doen?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou seuntjie se simptome is byna die van baba koliek maar hy is nou 'te oud'vir baba koliek. Dit is moontlik dat hy of allergies is vir melk en suiwel produkte of dat hy laktose intoleransie het.Die beste sal wees om 'n pediatriese allergis te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.