Childhood Diseases

Question
Posted by: Mamma | 2009/08/12

Q.

Baba huil aanhoudend

Hi, my dogtertjie is 7 weke en elke aand van 21:00 - 24:00 huil sy aanhoudend. Deur die dag is sy so rustig dat jy amper nie eers van haar weet nie. Dit lyk nie asof sy in pyn is wanneer sy huil nie, maar ek weet nie, so dan gee ek haar bietjie panado wat haar kalmeer. Hoekom sal sy elke aand dieselfde tyd so huil? Is dit ' n tipe van ' n koliek of moet ek haar by ' n dokter kry?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat jou babatjie se probleem 'n vorm van koliek is. Gebruik een of ander van die koliek middels en sien of sy verbeter. Indien nie sal dit nodig wees om haar pediater te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Mamma | 2009/08/12

Jip, klink vir my soos ' aand-koliek'  (soos ek dit genoem het).

Meeste babas is in die aande moeiliker en huilerig.

Kry Bennets Colic Mixture by die apteek, dit werk soos ' n droom. Gee vir haar so met die 5uur se kant voeding (of daar rond), net so 2ml. Glo my, dit het vir my gewerk!

Reply to Mamma

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.