Childhood Diseases

Question
Posted by: Kitty | 2012/05/30

Q.

Baba gooi op

Hi dok. My seuntjie is ''n week weg van 7 maande af. Gister by die skool het hy begin opgooi, hy dit nog nooit voorheen gedoen nie. Hy drink NAN 2, en het nog geen probleme getoon nie. Hy''t nie diaree nie, nie koors of enige ander simptome nie. Plus, gisteraand toe hy nou al die melk opgegooi het, gee ek vir hom purity en water, hy''t dit verslint, en nie deur die nag weer opgegooi nie. Wat kan fout wees, is dit maar iets wat sal oorwaai, of moet mens hom eerder dokter toe vat?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar kan baie redes wees dat 'n baba skielik begin opgooi. Wat hier belangrik is is dat jou babatjie nie koorsig is nie en ook nie diarree het nie. Hopelik is dit net iets wat nie weer sal gebeur nie, maar indien hy weer begin opgooi moet jou baba beslis deur 'n pediater ondersoek word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: Mella | 2016/08/10

My baba seun van 8 maande bring van vandag af net op. Ay maag werk en is baie koorsig. Wat kan fout wees? Groete

Reply to Mella
Posted by: Elaine Mostert | 2015/08/17

Hello Ek kyk na my 3 maande oue kleinseun. Hy bring skoon water op. Dit is nie suur of stink nie. Hy was 1 week in ICU by geboorte met vog op longe. Kan dit verband hou? My eie kinders is al 25 en 24. Ek kan nie onthou dat hulle water opgebring het nie. Bietjie melk wel. Help asb.

Reply to Elaine Mostert
Posted by: Purple | 2012/05/31

Was she fed a bottle of formula that hadn''t been kept in the fridge? or was mixed more than 24 hours before, or mixed with water that hadn''t been boiled? or did they perhaps use a bottle that they hadn''t washed out properly or hadn''t been sterilised?

Reply to Purple

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.