Childhood Diseases

Question
Posted by: Lida | 2012/06/07

Q.

Baba en verkoue

Hi, My dogtertjie (20 maande) het Maandag begin groepsimptome toon, het haar dokter toe gevat. Het vir haar antibiotika, mucospect en pyngoed gegee.Sy eet baie sleg op die stadium, en gooi gereeld op(baie slym).Sy lyk al beter maar haar borsie is vol slym - hoe kry ek dit uit?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat jou dogtertjie 'n RS virus onsteking het wat brongiolitis nou veroorsaak. Sy het seker met die simptome van 'n verkoue begin en nou is haar bors ook aangetas. Hierdie siekte hou gewoonlik vir 5 tot 10 dae aan en daarna behoort sy beter te begin voel. Hou haar neusie oop deur om gereeld 'n soutwater spuit soos Sterimar te gebruik. Dit sal ook help om vir haar Mucospect 5ml soggens en saans te gee om die slym in haar bors los te maak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.