Childhood Diseases

Question
Posted by: Cindy van der Merwe | 2012/01/17

Q.

Baba bly honger

My baba is nou amper 4 weke oud en is op S26 1. Die probleem is, sy hou nie altyd haar 4 ure nie, sy wil soms na 2 ure nog drink, dan drink sy ook sommer weer ''n vol bottel. Sy was op Nan in die hosp en nog ''n week daarna, maar wou ook na 2 ure eet en haar magie wou ook nie gaan met Nan nie. Moet ek haar maar voed soos wat sy wil of moet ek ''n ander melk kry en wat!?!?!?. Eks bang sy kry maagpyn as sy te veel drink.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou babatjie beslis 'n honger baba. Sy sal beter vorder op 'n formule geskik vir honger babas. Die keuses is of Lactogen1 of Novalac SD.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.